Meer oor die wa

Die model is van hout wat met lasers uitgesny is.

Die grootte is ongeveer 24cm L X 9cm B X 14cm H sonder die disselboom.

Dit is ‘n werkende model waarvan die wiele kan draai asook die stuur meganisme.

Geskik vir kinders vanaf 10 jarige ouderdom om self te bou, kinders jonger as 10 moet deur hul ouers bygestaan word.

Hier is jou kans om ‘n wa te bou en dan vir jou self ‘n span klei osse te maak en hul in te span voor jou wa!

Die modelle word verkoop teen R170 stuk (posgeld uitgesluit)

Ter viering van :

Aan u gebring deur:
Pretoria-pos
In samewerking met: